|
|
|
| VOLGENDE WEDLOOP | KLUB GEBEURE | |
|
Race 06 March 2010
Vir meer inligting / For more info
|
Lichtenburg Zebra Zamba, 6 Maart 2010
Old Mutual Om die dam, 20 Maart 2010
Vir nog wedlope klik hier
|
Alle bestaande klublede en voornemende lede. Die lisensienommers vir 2010 is beskikbaar , kontak vir Rika by: 076 694 0463 of 083 620 3849
Klubklere is beskikbaar, kontak vir Barbara by: 082 923 4937
ONTHOU!!! Tydtoetse elke Dinsdag om 17:30 Reëlings oor wedlope en ander oefenlope word dan deur gegee. |
WELKOM BY LICHTENBURG MARATHONKLUB SE WEBWERF!
Voorsitter boodskap 2010 - Mariette van Biljon
“Elkeen van ons het
‘n droom, ek wil net vra, het jy die moed om daardie droom na te jaag?”
“Moenie jouself uit daardie droom praat nie. Praat jouself liewer in. As
jy glo jy kan jou droom verwesenlik, sal jy!”
|
|
|
Tuis | Wedloop | Foto Galery | Bestuur | Wedlope | Oefen Programme | Tips | Klublede | Skakels | Kontak
Kopiereg 2010 © Lichtenburg Marathonklub. Alle Regte Voorbehou. TERMES EN VOORWAARDES | VRYWARING
|